Vang vir Slakzilla.
Sit hom in ‘n tupperware bak en kit hom uit met mielliemeel, vars kruie en die bure se tooipom. Na 3 dae lĂȘ hom vir ‘n aand in Castle lite. Al daai chemiese kak sal hom eers dood, dan sag maak.
Sny in skywe, braai in botter met vars tiemmie.

Nooi die vier grootste dose wat jy ken en bedien saam met pap as bosveldperlemoen.
slak

Deel so bietjie...