Blog uitleg – groot alternatief

2 06, 2014

Lawrence se zef hummus resep

By |June 2nd, 2014|Ons lesers se resepte|1 Comment|

Die petrolprys is alweer op en dit is kak nuus vir ieder en elk. Dit affekteer fokken alles, selfs die prys van ‘n skaaptjoppie. Die dae van jou pelle bederf met twee tjoppies by […]

28 05, 2014

Bok se Opregte Malva Poeding Resep

By |May 28th, 2014|Ons lesers se resepte|0 Comments|

Ek sien baie resepte vir Malva poeding wat nie brandewyn in die sous bevat nie. As daar nie brandewyn in die sous is nie, kan mens dit nie Malva poeding noem nie. Sonder die […]

27 05, 2014

Gooi daai varkie in die oond laat hy revs optel!

By |May 27th, 2014|Om te eet|0 Comments|

Hierdie is ‘n fokken maklike straight forward resep. Jy’t about fokol prepwerk nodig, die oond doen die res van die werk en dis lekker cheap-cheap. ‘n Oondgebakte porktjoppie op sy dag is mos nie […]

26 05, 2014

Lawrence se zef veggies patties

By |May 26th, 2014|Ons lesers se resepte|0 Comments|

Elke vriendekring het ‘n vegetarieer . Hulle fok gewoonlik ‘n hele braai op. “Het daai wors geraak aan my tofu?” “Nee fok, jou stukkie tofu staan uit soos ‘n seer witkop puisie op my […]

23 05, 2014

Juan Boy se wynresensie – ons Vrydagvideo

By |May 23rd, 2014|Videos|0 Comments|

22 05, 2014

Kerrie – dis fokken kinderspeletjies.

By |May 22nd, 2014|Om te eet|0 Comments|

Kerrie is fokken goed vir jou gestel en dis ‘n easy, cheap meal om in die winter te tand. Dis goed vir sirkulasie, gee jou meer energie en boost jou imuunsisteem. Dit help blykbaar […]