Het jy dalk ‘n eiertjie te lê?

kontak

Het jy iets op die hart?

Drop ons gerus ‘n mail.  Maybe het jy ‘n resep om te deel of jy besluit dalk om op Watkookjy te adverteer of ‘n product feature of sponsored post te doen?

Vul die vorm hieronder in en hopelik respond ons voor jy ‘n eier kan kook. Onthou om die klein sommetjie ook te doen voor jy stuur – dis net om te keer dat ons nie spam kry nie. Spam is kak, beide op ‘n bord of in ‘n inbox.

Daar is voorsiening gemaak om attachments ook te stuur – dis nou as jy foto’s wil aanheg vir jou next level resepte. Probeer om die file sizes onder 2mb te hou. Ons wil nie die skoenmaker se elfies op Photshop duty sit heeldag nie. Hulle het klaar genoeg werk.


× two = 18