Blog uitleg – medium

‘n Vinnige vars forel

Vis moenie een vaan daai intimidating disse wees om gaar te maak nie, veral nie vars vis nie. Dis eintlik fokken maklik, veral as dit by varswater forel (trout) kom. Ons het hierdie outjie vir die eerste keer ooit probeer en hy’t moerse lekker uitgekom. Dis pismaklik.
Wat jy gaan nodig kry:

‘n vriend met ‘n […]

Christo se next level bobotie – in ‘n pampoen!

Hierdie is nogal ‘n luukse outjie, veral vir dié van julle wat bobotie smaak. Check, dit word in ‘n pampoen gedoen, sommer op jou Weber.

Bobotie
1 kg Maalvleis (as jy lewer gebruik meng 4 eetlepels asyn by die lewer. Dit hoef ook nie vooraf gebraai te word nie, jy kan die rou mengesl in die […]

Die Jakes Babbelaas Buster Omelet

Wees babbelaas se Baas

Moenie ’n lunsriem of ’n Jannie-jammergat wees en na jou naaste Wimpy toe sluip as jy die vorige aand te veel gedrink het nie. Man up en veg terug met jou eie medisyne met hierdie omeletresep wat verfyn is na jare se toegewyde drink.

Wees nou maar eerlik, nes jy nooit na […]

Sharon se moerse maklike lemon meringue pie

Hierdie resep is fokken maklik om te maak en redelik vinnig. Dis even nog vinniger as jy reeds ‘n tipe van ‘n base het (mens kan dit net koop) maar ons sluit vir jou ‘n resep vir die base ook in wat jy in ‘n moerse klomp ander resepte ook kan gebruik. Dis redelik […]

Sharon se lekker maklike glazed gammon vir Krismis

‘n Eenvoudige glazed gammon is een van die maklikste goed op aarde om vir Krismis te maak, plus dis fokken lekker. As jy manage om hierdie op te fok is jy ‘n special tipe van dom.
Wat jy nodig het:
Ontbeende, ongekookte gammon van omtrent 2.5kg1 ui in twee halwes gesny
cloves (as jy nie cloves like […]

Anni Brand se spyskaart vir Krismis: Roast Tomato dip, pot roast lamb en gebliksemde pepper fillet

OK, check – hierdie is die perfekte somerresep vir ‘n lekker krismis vir die van julle wat meer vir ‘n braai vibe wil gaan in plaas van ‘n kalkoen of iets anders. Die resep het alles van brood, vleis, slaai tot ‘n nagereg. Probeer bietjie hierdie kombo. Dit is moerse lekker!

1.   Steek die vuur […]

By |December 23rd, 2013|Om te eet|0 Comments|