Blog uitleg – medium

Francois se Escargot alla pap

Vang vir Slakzilla.
Sit hom in ‘n tupperware bak en kit hom uit met mielliemeel, vars kruie en die bure se tooipom. Na 3 dae lê hom vir ‘n aand in Castle lite. Al daai chemiese kak sal hom eers dood, dan sag maak.
Sny in skywe, braai in botter met vars tiemmie.

Nooi die vier grootste […]

Armgat aandete met oondgebakte wors vir twee

OK, dis darem nie net wors nie. Dit sal bietjie grim wees. Ons gooi darem bietjie aartappeltjies, rys en sous ook in die mix. Jy het seker twee artappels en ‘n koppie rys at least, huh? Hierdie is nie brain surgery nie, maar jy sal verbaas wees hoeveel mense daarbuite is wat nie eers […]

Lawrence se zef prawn cocktail voorgereg

Dis Saterdagoggend en dis fokken panic stations. Jou skoonouers kom oor 3 ure middagete by jou eet. Gewoonlik los jy jou tjerry met die kosmaakverantwoordelikhede, maar aangesien jy laasweek jou skoonpa se boor geleen het en dit helemal opgefok het, is dit tyd vir brownie points score. Jy het selfs die toilet seat gelig […]

Bernard Braaibroodjie – Jimmy Sous (Gansbaai Poppie) – ons Vrydag video

Comedy Braai songs… sing-a-long, drink-a-long, braai-a-long. Liedjies vir elke braai-okkasie en elke kuier situasie !

Maak reg vir ‘n revolusie in afrikaanse braaimusiek! Stoutgat-treffers vat die backseat, want hier kom ‘n lekker ding ! Bernard braaibroodjie sal vir jou lekker by die vuur sing. Die Jimmyboys is vol grappe, die spice girls met hulle mooi […]

Pampoentert

Deur Marilize ingestuur

Heerlik as bykos wanneer jy braai – bedien warm in winter en koud in somer!
Wat jy nodig het:
• 500 gram Butternut geskil, in blokke gesny
• 3 Eiers
• 180 mil koekmeel
• 125 mil suiker
• knippie sout
• 375 mil melk
• Cinnamon sugar, vir garnish
Voorverhit oond tot 180C Stoom en mash butternut. Klits eiers en […]

Grobbies se Beesstert-tagine

Met Johannesburg wat deesdae soos ’n waterpark op die Oosrand lyk, is dit maar moeilik om enigiets in die buitelug te geniet, tensy jy dit dik smaak om vir die mense by die versekeringsmaatskappy te probeer verduidelik hoekom jy geskiem het dis ’n kiefpiele idee om met jou Ford Ka deur ’n vloed van […]