Blog uitleg – medium

Lawrence se zef hummus resep

Die petrolprys is alweer op en dit is kak nuus vir ieder en elk. Dit affekteer fokken alles, selfs die prys van ‘n skaaptjoppie. Die dae van jou pelle bederf met twee tjoppies by ‘n braai is verby. Dis fokken sad, maar die braai must go on. Gelukkig is daar ‘n oplossing – hummus. […]

Bok se Opregte Malva Poeding Resep

Ek sien baie resepte vir Malva poeding wat nie brandewyn in die sous bevat nie. As daar nie brandewyn in die sous is nie, kan mens dit nie Malva poeding noem nie. Sonder die Brandewyn is dit “Jan ellis poeding”.

So hiermee volg n resep vir opregte Malva Poeding!
Wat jy gaan nodig kry:
1 eier
1 koppie […]

Gooi daai varkie in die oond laat hy revs optel!

Hierdie is ‘n fokken maklike straight forward resep. Jy’t about fokol prepwerk nodig, die oond doen die res van die werk en dis lekker cheap-cheap. ‘n Oondgebakte porktjoppie op sy dag is mos nie ‘n slegte ding nie, of hoe?

Waarskuwing: word nie aanbeveel vir Moslems of Jode nie. Shame. Julle weet nie wat julle […]

Lawrence se zef veggies patties

Elke vriendekring het ‘n vegetarieer . Hulle fok gewoonlik ‘n hele braai op. “Het daai wors geraak aan my tofu?” “Nee fok, jou stukkie tofu staan uit soos ‘n seer witkop puisie op my rooster. Daai heerlike wors geur wat jy proe op jou tofu is wat oorgebly het op die rooster van laas […]

Juan Boy se wynresensie – ons Vrydagvideo

Kerrie – dis fokken kinderspeletjies.

Kerrie is fokken goed vir jou gestel en dis ‘n easy, cheap meal om in die winter te tand. Dis goed vir sirkulasie, gee jou meer energie en boost jou imuunsisteem. Dit help blykbaar ook vir Old Timer’s disease, maar as jy te veel wyn saam met jou dinner aflsuk, gaan jy moontlik die […]